Ons kan niks aan klimaat doen nie maar Faktor2 help jou om meer rande in jou sak te sit vir elke rand spandeer.

Sodoende verlaag jy jou risiko en verhoog jy jou welvaart…

Misstof is die grootste enkele koste-item vir ‘n droĆ«land boer. Die onderstaande figuur bevat werklike onlangse (2015/16) produksie-inligting van die oeswenner (“maksimum-oes”) in ‘n betrokke mielie-kompetisie vir die Oostelike mieliegebied, in vergelyking met produksie van ‘n mielieboer met ‘n meer konserwatiewe NPK – inset (“wins-oes”) vir dieselfde gebied.

 

Die aangekondigde kompetisie wenner het R1 teruggekry vir elke R1 spandeer. Die nie-wenner het R5 teruggekry vir elke R1 spandeer.

Besluit self: WINSBEKER of OPBRENGSBEKER?

STEL JY BELANG?

Hendrik Smith: hendriksmith@faktor2.co.za +27 83 740 0297
Gawie du Toit: gawiedutoit@faktor2.co.za +27 83 630 1330

KONTAK ONS