Dienste
BEMESTINGSADVIES
| Opstel van verteenwoordigende grondmonsternemingsprogramme. |
| Fasilitering van grondontledings by ‘n goedgekeurde en gesertifiseerde Suid Afrikaanse laboratorium. |
| Vertolking van grondontledingsverslae. |
Opstel van gepaste kalktoedienings-programme met behulp van:
|
Opstel van gepaste misstoftoedienings-programme met behulp van:
|
| Ondersoek van probleemgevalle van misstoftoedienings waar plantproduksie nie na wense is nie |
STEL JY BELANG?
Hendrik Smith: hendriksmith@faktor2.co.za +27 83 740 0297
Gawie du Toit: gawiedutoit@faktor2.co.za +27 83 630 1330
